FUNKSIONELE TAALGEBRUIK

Die werkboeke maak hoofsaaklik gebruik van tekenprente om 'pret' in die leerproses te verseker

Vir verdere inligting en bestellings van harde kopieë, tree met ons in verbinding per e-pos of selfoon.

E-boeke kan aanlyn by die skakel na Snapplify (Joosteboeke) bestel word.

 © Kopieregtoestemming om die strokies te gebruik, is van Tim du Plessis van Beeld en Liza Albrecht van Rapport verkry

Your image

STUUR E-POS

mjj@joosteboeke.co.za

Your image

SKAKEL ONS

083 268 2368

Kopiereg © 2019 Jooste Boeke. Alle Regte Voorbehou. Webwerf deur BrandInsight (Pty)Ltd.